Eerste Nasionale atleet in 1998 en van toe af 68+ atlete in totaal tot huidiglik.
- Olimpiese Spele.
- Wereld Jeug, Junior, Senior Kampioenskappe,
- Statebond Spele, Junior en Senior.
- Afrika Kampioenskappe
- Wêreld Studente Spele
- Medalje wenner Wêreld Jeug Kampioenskappe
- Medalje wenners Afrika Kampioenskappe
- Medalje wenners Studente Spele
- Medalje wenners kontinentale kampioenskaps byeenkomste
- Verskeie Nasionale rekords
- Verskeie SA Kampioenskappe medalje wenners.
Afrigter by vele groot skole in Pretoria waar baie goeie resultate bereik is oor n aantal jare. – Gerrit Maritz, Overkruin, Prestige College, Zwartkop
Tans Atletiek direkteur by Hoërskool Monument in Krugersdorp
2018 SA Junior 100m rekord houer (10.11) en SA Senior Kampioenskaps medalje wenner Thando Dlodlo in my oefengroep.